We provide Tjominis - Kleinspan Avonture online (apkid: com.goodbarber.tjominis1) in order to run this application in our online Android emulator.
Description:

Run this app named Tjominis - Kleinspan Avonture using MyAndroid.
You can do it using our Android online emulator.
Liewe Grootmens.
Is jy opsoek na lekker Afrikaanse videos, stories, liedjies en vele meer kindervermaak wat nie net opvoedkundig is nie, maar ook prettig en kindervriendelik? Wel, dit alles kry jy hier by die Tjominis se avontuur vol pret en plesier.
* Splinternuwe Afrikaanse vermaak vir mini-maatjies met groot-droom praatjies.
* n Keurspel van video's vol kleinspan kaskenades vir elke rakkertjie en rabbedoe.
* n Maklike mobiele app vir elke moderne Mamma se besige Boeta en singende Sussa.
* Lekker luister leersame liedjies, kreatiewe audio stories en belangrike Bybelstukkies wat ons leer om mekaar te respekteer en God altyd te eer
* Afrikaanse opvoedkundige inhoud wat klein mensies toerus met wonderlike waardes en klaskamers vol kennis.
Laat die sing dan spelend begin saam Cheeka-Cheeka (die lewenslustige liefie luiperd), Bushaka (die flambojant vlakvark), Krokkija (die koddige krokodil karnallie), Apertjoe (die avontuurlustige asjas apie) en Tannie Tjommie (bekende aktrise en sangeres Sorina).
Vat die Tjominis se avonture saam oral waar jy gaan - op die lang pad, tuis by die huis, saam na die winkels, in die wrrrrrrroem kar en selfs by die skool.
Die Tjominis konsep is geskep deur 'n Mamma & geinspireer deur haar kaalvoetkind karnallie en krulkoppie popppie

MyAndroid is not a downloader online for Tjominis - Kleinspan Avonture. It only allows to test online Tjominis - Kleinspan Avonture with apkid com.goodbarber.tjominis1. MyAndroid provides the official Google Play Store to run Tjominis - Kleinspan Avonture online.
©2024. MyAndroid. All Rights Reserved.
By OffiDocs Group OU – Registry code: 1609791 -VAT number: EE102345621.